Hello my naam is Jessica.Ek wil jou or myself vertel.Ek is elf jaar oud. Ek verjaar is op 3Desember
My gunsteling kleur is blou. (Die Next Step) liedjies is my gunsteling musiek.Ek lief vir koek,dit is my gunsteling kos.My beste maat se naam is Courtney en Lauren.
Dans is my gunsteling stokperdjies. My gunsteling sport is swem en Ek speel dit.
(Die Next step) is my gunsteling TV-program.Die lekkerste boek wat ek nog gesels het is Dork Diaries-Party time.
Ek het vier doelwitte wat ek graag wil bereik voordat ek 16 jaar oud is.Ek wil leer branderplankry leer want die golwe.Ek wil oek leer hoe ń berg klim,want daar is ń mooi uitsig alteberg.Ek wil ook ysskaats down,want Ek is lief vir die koue.Ek wil ook hokkie doen,want Ek is lief vir om dinge te tref met ń stok.
No comments:
Post a Comment